Antjie Krog – ‘n Bevrydende vrou op 70

23-10-2022

 

Die skrywer, digter, akademikus en joernalis Antjie Krog (en eerste Writer in Residence by die UGent) vier op Sondag 23 Oktober vanjaar haar sewentigste verjaardag. En in hierdie besonderse huldingsprogram vir radio, moontlik gemaak deur AVBOB, kry haar werk nuwe lewe.

Skakel gerus in by Radio Sonder Grense op die 23ste Oktober: https://www.rsg.co.za/rsg/.